Kim Jong-il 김정일/金正日 | |
Kim Jong-il op 24 Augustus 2011. | |
Hoogste Leier van Noord-Korea
| |
Ampstermyn 8 Julie 1994 – 17 Desember 2011 | |
Voorafgegaan deur | Kim Il-sung (as president) |
---|---|
Opgevolg deur | Kim Jong-un |
Sekretaris-generaal van die Werkersparty van Korea
| |
Ampstermyn 8 Oktober 1997 – 17 Desember 2011 | |
Voorafgegaan deur | Kim Il-sung |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf (verkondig ewige Party Algemene Sekretaris na sy dood) |
Voorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie van die Werkersparty van Korea
| |
Ampstermyn 8 Oktober 1997 – 17 Desember 2011 | |
Voorafgegaan deur | Kim Il-sung |
Opgevolg deur | Kim Jong-un |
Hoof van die organisasie en Beleidingsdepartement van die Werkersparty van Korea
| |
Ampstermyn Februarie 1947 – 17 Desember 2011 | |
Voorafgegaan deur | Kim Yong-yu |
Opgevolg deur | Onbekend |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 16 Februarie 1941 Vjatskoje, Russiese SFSR, Sowjetunie |
Sterf | 17 Desember 2011[1] Pjongjang, Noord-Korea |
Politieke party | Werkersparty van Korea |
Eggenoot/-note | Kim Young-sook (1974–2011) |
Kind(ers) | Kim Sul-song Kim Jong-nam Kim Jong-chul Kim Jong-oen Kim Yo-jong[2] |
Alma mater | Mangyongdae Rewolusionêre Skool Kim Il-sung Universiteit |
Religie | geen (Ateïsme) |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Noord-Korea |
Diens/Tak | Koreaanse Volksleër |
Jare in diens | 1991–2011 |
Rang | Dae wonsu (대원수; Grootmaarskalk) |
Eenheid | Alle (Opperbevelvoerder) |
Kim Jong-il (Koreaans: 김정일/金正日; 16 Februarie 1941/42 – 17 Desember 2011), was die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party.
Sy dood, op die ouderdom van 70, op 17 Desember 2011, is op staatstelevisie aangekondig.
Hy was een van die wêreld se mees teruggetrokke en enigmatiese leiers, wat oor 'n geheimsinnige en internasionaal geïsoleerde land regeer het.